album cover
Ons Op Ons Eie
14,614
Soundtrack
Ons Op Ons Eie was released on March 24, 2017 by The Film Factory as a part of the album Jou Romeo (Klankbaan)
album cover
Release DateMarch 24, 2017
LabelThe Film Factory
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

Hou vas
Dis nog 'n lang pad
Kamers van jou hart
Stadig afgebrand
Ligte af
Slapelose nag
Klein kamer, groot stad
Hoor die honde buite blaf
Ek probeer vorentoe te beweeg
Jy probeer om my te vergeet
Ek probeer, maar ek val elke tree
Dis ons, ons op ons eie
Ek probeer, maar dit maak net te seer
Jy probeer om sonder my te leef
Ek probeer als om dit net te keer
Dis ons, ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Rug bid
Spierwit plafon dak
Gedagtes kliphard
Mis jou glimlag
Lig trap
Aan die diep kant
Verloor jou hart
Êrens langs die pad
Ek probeer vorentoe te beweeg
Jy probeer om my te vergeet
Ek probeer, maar ek val elke tree
Dis ons, ons op ons eie
Ek probeer, maar dit maak net te seer
Jy probeer om sonder my te leef
Ek probeer als om dit net te keer
Dis ons, ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Lig trap
Aan die diep kant
Verloor jou hart
Êrens langs die pad
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...