album cover
Asseblief
album cover
Asseblief was released on October 27, 2023 by Select Musiek as a part of the album Estetika
ReleasedOctober 27, 2023
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ongebreek en nog heeltemal wild
Hemel weet ja, ek het geen geduld
Ek is onnodig en soms oorbodig
Maar ek weet hierdie een was my skuld
[Verse 2]
Maar daar's net iets in my wat my laat aan hou, aan hou, aan jou
En ek het gesê dat ek sou op hou, op hou, op hou
[Verse 3]
Maar asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh Asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou optel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring, wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
[Verse 4]
Te veel gevra vir ‘n laaste probeer
Ek sal nooit erken ons twee is deur nie
Nooit weer dieselfde
Jy’s dan my helfde
Ons was so perfek, geïngenieur
[Verse 5]
Maar daar's net iets in my wat my laat aan hou, aan hou, aan jou
En ek het gesê dat ek sou op hou, op hou, op hou
[Verse 6]
Maar asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh Asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou optel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring, wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
Asseblief
Written by: Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...