Lyrics

Jy is die oseaan se mooiste blou Elke skakering n gedagte van jou Jy is my vrede ek kan vetrou ek kan my huis maar net hier bou Jy is my kompas jys my ware noord Waar anders sal my hart behoort Jy is my eiland my perspektief en eks nogsteeds op jou verlief JY IS DIE REDE DAT EK LEWE MY HOOF BESTAAN EKS VIR JOU GEMAAK DIS WAAROOR DIT GAAN JY IS DIE ENIGSTE REDE DAT EK LEWE JA JY IS VAN DIE BEGIN AF VIR MY GEMAAK Jy is my vriend jy is my sielsgenoot Ek het my hart voor jou ontbloot Jy maak my brawer teen als wat ek wees ek kan myself hier by jou wees Jy is my storm se sterkste wind Jy sal verwaai om my te vind Nou is ek joune jy kan maar klou sal jou viraltyd veilig hou.
Writer(s): Ewald Coleske, Joe Foster, Johan C Venter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out