Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
4Werke
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics

Lyrics

Wat voel dan beter as liefde, daai gevoel wat jou laat aand wakker hou. Niks is tog meer as mooi woorde, daai oomblikke wat ons vas hou. Dis daai doellose aande, die lag en stories en jou hand vas hou. Daai stoute trek in jou oë, daai speelsheid waarvan ek so hou. Kyk diep in my oë, kyk dwarsdeur my, dis waar liefde in my bly. Wat jy sien is wat jy kry. Kyk diep in my oë, en jy sal weet, jy is als waarvan ek hou. En my hart behoort aan jou. En op wolk nommer 9 wil ek bly, dit is liefde en dis wat ek by jou kry. Ooral om my sien ek jou, ek maak my oë toe en ek weet jys daar. My klere ruik sommer na jou, die maan en die sterre spel jou naam. O jou lippe vertroos my, jou glimlag steel die hart uit my. Tussen jou stem en jou woorde, lê die plek waar ek ook kry. Kyk diep in my oë, kyk dwarsdeur my, dis waar liefde in my bly. Wat jy sien is wat jy kry. Kyk diep in my oë, en jy sal weet, jy is als waarvan ek hou. En my hart behoort aan jou. En op wolk nommer 9 wil ek bly, dit is liefde en dis wat ek by jou kry. Verliefdheid kan jy nêrens koop nie, niemand kan jou daarvan keer nie. Niks voel beter as daai simpelgheid. Daai gevoel kan jy nie kies nie, tot jy dit voel sal jy nie weet nie. Dis waar alles tog begin. Kyk diep in my oë, kyk dwarsdeur my, dis waar liefde in my bly. Wat jy sien is wat jy kry. Kyk diep in my oë, en jy sal weet, jy is als waarvan ek hou. En my hart behoort aan jou. En op wolk nommer 9 wil ek bly, dit is liefde en dis wat ek by jou kry. En op wolk nommer 9 wil ek bly, dit is liefde en dis wat ek by jou kry.
Writer(s): Niel Schoombie, Marc Brendon, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out