Music Video

Sannie Sê
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jack Parow
Jack Parow
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin de Nobrega
Justin de Nobrega
Producer

Lyrics

Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Joh ... Sannie het vir Jannie aan die hand gegryp Jannie het vir Sannie soos 'n man gelyk Sannie het vir Jannie om die hoek gevry Jannie het vir Sannie ommie bos gelei Jannie sê vir Sannie sy's die mooiste vrou Sannie sê vir Jannie: "Jan ek like van jou" Jannie wou met Sannie trou sy sê sy kannie nou Jannie klou want Jannie wou Jannie jy's 'n funny ou Gebou soos 'n pou, gebou vir 'n ou Gebou om te go, wat wou, let it go Sannie roer vir Jannie met 'n yster klou Jannie wil vir Sannie graag 'n huisie bou Met 'n white picket fence en 'n swing in die tuin En groot fokken stoep vir n lekker glas wyn Maar Sannie se oë dwaal rond innie dorp Vir 'n man met 'n plaas en 'n bloed rooi Porsche (die laaitjies is mooi maar te min vir my) (ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk) (sodat ek vorentoe ander mans mooi kan lyk) Ek soek goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Jannie sê vir Sannie maar hy werk vir haar Sannie verstaan nie sy hou aan met kla Sannie sê vir Jannie maar hy's altyd reg Jannie raak verstreurd want sy sê hom sleg Nou slaap Jannie elke aand in 'n enkelbed En agter in sy kop dink hy Sannie is 'n slet So hy begin messages te lees op haar sel En sien Sannie sms met sy beste pêl Nou raak Jannie heeltemal befok in sy kop En hy slaat vir Sannie uit met 'n bicycle slot Laai haar in die kattebak af in die pad Klop hom in rat, trap plat, right laat ons gaat Kom by die plaas grawe 'n gat Haar laaste rusplek sal wees in hierie vlak graf Jannie spring in sy bakkie en wheelspin weg Oppad by die straat af na Bart se plek (die laaities is mooi maar te min vir my) (ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk) (sodat ek vorentoe ander mans mooi kan lyk) Ek soek goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Dis haar skuld sy't dit gedoen aan haarself Ek het mos gefokken gepraat maar niks het help Bart maak oop die fokken deur Yes, Jannie, what's up, is iets verkeerd? Praat help mos fokkol, Jannie slaan vir Bart plat As hy wegkruip trek die bloed oor die mat Hy slaat vir Bart nog een keer toe hy try retreat En dra hom oor sy skouer gooi hom op die backseat (die laaities is mooi maar te min vir my) (ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk) (sodat ek vorentoe ander mans mooi kan lyk) Ek soek goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante Goud en diamante ... diamante Goud en diamante ... blink aan albei kante.
Writer(s): Zander Tyler, John Hunter Eddingto Kennedy, Goran Manojlovic, Pierre Greeff, Justin De Nobrega Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out