album cover
Jerusalem
99
Afrikaans
Jerusalem was released on November 3, 2017 by Select Musiek as a part of the album Kersfees Bekoor
album cover
Release DateNovember 3, 2017
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM60

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
Refentse
Refentse
Performer
Sean Butler
Sean Butler
Performer
Elandré
Elandré
Performer
Ons Lieflinge
Ons Lieflinge
Performer
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephen Adams
Stephen Adams
Lyrics
Stephen Adams
Stephen Adams
Composer, Songwriter
Frederick E. Weatherly
Frederick E. Weatherly
Songwriter
Gé Korsten
Gé Korsten
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

(Jerusalem, Jerusalem, Jerusalem)
Jerusalem, Jerusalem
(Jerusalem, Jerusalem, Jerusalem)
Amen, amen
(Jerusalem, Jerusalem, Jerusalem
Jerusalem, Jerusalem, Jerusalem)
Jerusalem
Laas nag het in my drome
'n Wonder beeld verskyn
Ek staan in ou Jerusalem
En sien die tempel daar
Ek hoor die sang van kinders
Net soos 'n Engele koor
En saam sing hulle 'n loflied
Wat selfs die Hemele hoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat selfs die Hemele hoor
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
En daar verander toe my droom
En stilte daal daar neer
Weg is die bly Hosannas
Geen kinder stemme meer
Die son het toe verduister
Die oggend koud en kul
En die skadu van 'n kruis verreis
Verreis om ons ontwil
En die skadu van 'n kruis verreis
Verreis om ons ontwil
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
En weer verander die toneel
'n Helder glans verskyn
Ek sien die heilige stad daar
Die son begin weer skyn
Die poorte word wyd oopgemaak
Die duister het verdwyn
En almal kan nou binne gaan
Geen een sal buite staan
'n Nuwe dag het aangebreek
Die kinders sing weer saam
Die Heilige stad Jerusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Die Heilige stad Jerusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy Heilige naam
Prys Sy naam
Written by: Frederick E. Weatherly, Gé Korsten, Stephen Adams
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...