album cover
Die Eerste Lied
55
Afrikaans
Die Eerste Lied was released on November 3, 2017 by Select Musiek as a part of the album Kersfees Bekoor
album cover
Release DateNovember 3, 2017
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
Refentse
Refentse
Performer
Sean Butler
Sean Butler
Performer
Elandré
Elandré
Performer
Ons Lieflinge
Ons Lieflinge
Performer
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sean Butler
Sean Butler
Composer, Lyrics, Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

Jesus word mens in Betlehem
Die eerste lied
Deur die Eng'le gesing
Die eerste lied
Deur die Eng'le gesing
Met die boodskap van Jesus
Aan herders gebring
Een nag alleen
Toe loop in die veld
Kom 'n Engel die goeie nuus vertel
Vertel, vertel
Emmanuel
Jesus word mens in Bethlehem
Die Heer het neer gedaal
Het die Eng'le gesing
Met die boodskap van vrede
Op aarde gebring
Aan God die eer
Met 'n klinkende lied
Al sy mense het Hy
Sy genade kom bied
Vertel, vertel
Emmanuel
Jesus word mens
Jesus word mens
Jesus word mens in Bethlehem
Jesus word mens in Bethlehem
Written by: Sean Butler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...