album cover
Dis Tyd
album cover
Dis Tyd was released on February 28, 2020 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Dis Tyd
AlbumDis Tyd
February 28, 2020
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM100
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Ek weet waar om weg te kruip
Hoe om die mure om my te bou
Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld
Aan die anderkant te hou
Te lank hier rondgedwaal
My woorde toegesluit
Daar's 'n beter pad vir my
Ek weet ek moet hier uit
Dis tyd
Dis tyd vir 'n nuwe begin
Hier en nou
Sonder twyfel, sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby
Dis verby
Dis nooit te laat nie
Daar's altyd kans vir 'n weer begin
Daar's lig aan die buitekant
Dit lê en wag vir my
Ek weet hierdie dooie vuur in my hart
Moet weer nuwe lewe kry
Te lank teen myself baklei
Die waarheid toegesluit
Daar's 'n beter pad vir my
Ek weet ek moet hier uit
Dis tyd
Dis tyd vir 'n nuwe begin
Hier en nou
Sonder twyfel, sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby
Dis verby
Dis nooit te laat nie
Daar's altyd kans vir 'n weer begin
Dis tyd
Dis tyd vir 'n nuwe begin
Hier en nou
Sonder twyfel, sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby
Dis verby
Dis nooit te laat nie
Daar's altyd kans vir 'n weer begin
Oe dis nooit te laat nie
Daar's altyd kans vir 'n weer begin
Written by: F du Plessis, Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...