album cover
Herinnering
124
Rock
Herinnering was released on May 15, 2026 by Elvis Blue as a part of the album Herinnering - Single
album cover
Release DateMay 15, 2026
LabelElvis Blue
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
Ray Green
Ray Green
Guitar
Ricus Nel
Ricus Nel
Pedal Steel Guitar
Floors Oosthuizen
Floors Oosthuizen
Guitar
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Keyboards
Thinus Odendaal
Thinus Odendaal
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Co-Producer
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Co-Producer

Lyrics

Al die strate loop nou leeg hier
Soos die wind waai oor die sand
Ek raak stil as ek dit sien
Nog ’n Kersfees kom en gaan
En ek voel weer die herinnering
Waatlemoen eet op groen gras
En ek mis weer die ou dae
Ek voel hoe trek dit aan my hart
Herinnering
Hou my vas vanaand
Soos die vlamme van ’n vuur
Al daai jare bly hier binne my en jou
Gister is nie te koop nie
Dit bly altyd verniet
Die strome van herinnering loop sterk
Ja, môre kom maar gister los sy merk
Die gedagtes voor ek slaap
Al my drome in die nag
Ek kyk weer in jou oë
Ek mis jou soen, ek mis jou lag
Alles wat jy al ooit laat gaan het
Elke traan, elke glimlag
Bly saam met jou vir ewig
Lê gebêre in jou hart
Herinnering
Hou my vas vanaand
Soos die vlamme van ’n vuur
Al daai jare bly hier binne my en jou
Gister is nie te koop nie
Dit bly altyd verniet
Die strome van herinnering loop sterk
Ja, môre kom maar gister los sy merk
Gaan stap weer al daai paaie
Gaan les weer al jou dors
Al die dinge wat jy agter los
Bly klop hier in jou bors
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...