album cover
Kreef Moolman
1,116
Afrikaans
Kreef Moolman was released on May 18, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Lewe
album cover
AlbumLewe
Release DateMay 18, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Producer

Lyrics

In die Vistas is daar 'n man met 'n plan
Hy het sy nek gebreek maar hy't geen nekstut aan
Hy is 'n ginger, ja nee hy's aan die brand
As hy in die klub in stap skree almal, oe dis Kreef Moolman
Okay, check it, check it
Nou Kreef is nou nie juis iemand wat jy sal wil teef nie
In sy kas kry jy weigh protein en hope kreatien
Hy bench twee-twintig op 'n slegte dag
Sy one-liner jokes laat selfs jou meisie lag
Nou Kreef het nie tyd vir grappies nie
Want grappies maak tyd vir hom
As jy sê dat jy soos Kreef kan wees
Gaan ek sê jy is dom
Nounet in die nuus
Kreef Moolman is aangewys
As die sterkste, slimste, mooiste persoon ter wêreld
Hierdie is 'n uitmuntende prestasie
Welgedaan Kreef, welgedaan
In die Vistas is daar 'n man met 'n plan
Hy het sy nek gebreek maar hy't geen nekstut aan
Hy is 'n ginger, ja nee hy's aan die brand
As hy in die klub in stap skree almal, oe dis Kreef Moolman
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...