Lyrics

Wie gaan eerste jammer sê, of gaan jy op die bank bly lê Ons wil nie meer die stilte hê nie, so gaan jy eerste jammer sê? Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat, Kom ons baklei sodat ons opmaak Kyk gou vining in my oë, sodat jy weer jouself verloor Jy stry daarteen, maar jy gee oor, so kyk gou vining in my oë Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat, Kom ons baklei sodat ons opmaak Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat, Kom ons baklei sodat Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat ons opmaak
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out