album cover
Lief
27,602
Afrikaans
Lief was released on July 8, 2022 by Warner Music Africa as a part of the album Lief - Single
album cover
Release DateJuly 8, 2022
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
My vrese is vergete
Met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter
As jy vertoef by my
[Verse 2]
Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my?
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
[Verse 3]
Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my?
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
[Verse 4]
Miskien praat ek te vinnig
Dis 'n moontlikheid
Ek bemin jou inniglik
Ek wens ek kon jou wys
[Verse 5]
Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my?
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
[Verse 6]
Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
[Verse 7]
Sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur?
So deurmekaar na
(Ooh)
Alles wat gebeur het
Al wat ek vra
Is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe
Ons net ons kon wees
[Verse 8]
Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my?
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
[Verse 9]
Ek het jou lief
Lief
Hoe lief is jy vir my?
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Written by: Jacob Swann
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...