Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Bruce Wallace
Bruce Wallace
Drums
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Sasha Smith
Sasha Smith
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer

Lyrics

Sweet dreams baby Ek lees jou sms Vergeet van al die res In my hart is jy veraltyd ingeprent Jy's n deel van my Dit sal altyd so bly Soos dit later word Dink ek meer aan jou Het al jou sms'e op my foon gehou Net voor ek gaan slaap Wag ek dat jy se (jy se jy se jy se) Sweet dreams baby lekker doeks Gaan jy my heel nag in jou drome soek Soos n rider in n storie boek sal jy kry Ek wil he jy moet Sweet dreams baby se vir my Dat jy my iewers in jou droom sal kry As die son opkom En die droom verdwyn Voel ek jou nog hier naby my (Sweet dreams) Toe ek wakker word Dink ek weer aan jou Ek sukkel on gisteraand Se droom te kan onthou Daar was ek en jy soen en champagne Sal ek jou weer vanaand in my drome kry By diesefse boom soos met ons eerste vry Waar jy vir my vertel hoe jy my altyd sal bel Sweet dreams baby lekker doeks Gaan jy my heel nag in jou drome soek Soos n rider in n storie boek sal jy kry Ek wil he jy moet Sweet dreams baby se vir my Dat jy my iewers in jou droom sal kry As die son opkom En die droom verdwyn Voel ek jou nog hier naby my (Sweet dreams) En al voel ek vet van jou Sal ek dit altyd onthou Dis waaraan ek vashou As ek vanaand weer wakker le Sal jy my bel om te se 'My bavy slaap jy al Ons kan praat todat jou oe toeval' Sweet dreams baby Lekker doeks Gaan jy my heel aand in jou drome soek Sweet dreams baby lekker doeks Gaan jy my heel nag in jou drome soek Soos n rider in n storie boek sal jy kry Ek wil he jy moet Sweet dreams baby se vir my Dat jy my iewers in jou droom sal kry As die son opkom En die droom verdwyn Voel ek jou nog hier naby my (Sweet dreams) Sweet dreams Sweet dreams Sweet dreams Sweet dreams baby Se vir my Dat jy my iewers in daai droom sal kry As die son opkom en die droom verdwyn Voel ek jou nog hier naby my Sweet dreams
Writer(s): Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld, Vaughan Gardiner, Dewald Wasserfall, Adolf Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out