Lyrics

Elke oggend is te so Ek wil dit net nie glo Die tye saam met jou Het hulle twee gevou Ek bel jou elke aand Of jy wil terug wil gaan Jy weet jy hoort by my Of dink jy dis verbyyyyy. Ek het plek vir jou by my La la la ley Jy kan altyd by my bly La la la ley Druk jou lyfie styf teen my La la la ley Laat in die nagte saam met my Ek het plek vir jou by my La la la ley Jy kan altyd by my bly La la la ley Druk jou lyfie styf teen my La la la ley Laat in die nagteeeee Se my is jy nog so bang Sit my af en sit my aan Wil jy speel of wil jy gaan Want jy maak my kniee lam Ek vra jou elke aand Of jy wil terug wil gaan Jy weet jy hoort by my Of dink jy dis verbyyyyy Ek het plek vir jou by my La la la ley Jy kan altyd by my bly La la la ley Druk jou lyfie styf teen my La la la ley Laat in die nagte saam met my Ek het plek vir jou by my La la la ley Jy kan altyd by my bly La la la ley Druk jou lyfie styf teen my La la la ley Laat in die nagteeeee Ek het plek vir jou by my Jy kan altyd by my bly Druk jou lyfie styf teen my Laat in die nagteeeee Ek het plek vir jou by my La la la ley Jy kan altyd by my bly La la la ley Druk jou lyfie styf teen my La la la ley Laat in die nagte saam met my Ek het plek vir jou by my La la la ley Jy kan altyd by my bly La la la ley Druk jou lyfie styf teen my La la la ley Laat in die nagte saam met my.
Writer(s): Despre Tine Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out