Lyrics

Dis weer Woensdag aand en ek en jy's alleen Maak toe die ruite want ons hoor die reen, op die dak val Want daar is niemand anders soos jy En ek wens vanaand dat niemand ons sal pla Want ek wil jou oral in die huis rond dra Gryp my sluitels om elke deur mooi toe te sluit Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel Deurnag wat die musiek op sy hardste speel Kaal voet as ons dans oor die teels se lyne En jou hande hak in myne En ek sien deur die ruite en my vriende se oe Girl soos jy vir my en hulle wil dit nie glo Wat hier aan gaan, want daar is niemand anders soos jy En as die aand verby is en die son gooi sy kleur Kan ek self nie help nie en dat niks my kan keer Die komberse hou ek die heeltyd van jou af Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel Deurnag wat die musiek op sy hardste speel Kaal voet as ons dans oor die teels se lyne En jou hande hak in myne Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel Deurnag wat die musiek op sy hardste speel Kaal voet as ons dans oor die teels se lyne En jou hande hak in myne
Writer(s): Boucher Juan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out