Lyrics

MOOI GRIEKELAND In Griekeland is al die huisies wit en skyn die son in al die strate Die stoele staan daar buite en om tafels praat die mense tot laat In geel velde dans die meisies vir toeriste rooi rokkies en kaalvoet 'N Visserman stap krom verby hy glimlag mos vir almal wat hom groet KOOR Mooi Griekeland, Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son Mooi Griekeland in alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon Mooi Griekeland, jou slanke vissersbote sny daardeur die sliwer see Mooi Griekeland, daar klink 'n sagte melodie in elke straat kafee In Griekeland verkleur die middagson die helder lug in geel oranje 'N Bruilofspaartjie glimlag en drink op hul geluk 'n glas sjampanje Bouzoukis elders in 'n straatkafeetjie speel vir verliefde paartjies En later in die helder aand sak Sagte stilte neer oor die klein straatjies KOOR Mooi Griekeland, Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son Mooi Griekeland in alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon Mooi Griekeland, jou slanke vissersbote sny daardeur die sliwer see Mooi Griekeland, daar klink 'n sagte melodie in elke straat kafee
Writer(s): Anton Goosen, P Kartner Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out