album cover
Golwe
492
On Tour
Alternative
Golwe was released on February 14, 2019 by Spoegwolf (Pty) Ltd as a part of the album Koma
album cover
AlbumKoma
Release DateFebruary 14, 2019
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM104

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Background Vocals
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Drums
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Guitar
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Arranger
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Arranger
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Arranger
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Recording Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Wou jou soek om te sê dat dit reën
En dat die ketel kook
Want die skare is almal nou heen
My moerse planne ook
[Chorus]
Ek sien jou op die golwe, my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe, my ding
[Verse 2]
Ons het gestap tot Brass Bell se rant
Om ons terug te neem
Jy trap skaars 'n spoor in die sand
Jy staan die winde teen
[Chorus]
En ek sien jou op die golwe, my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe, my ding
En ek sien jou op die golwe, my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe, my ding
Written by: Daniël du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...