Lyrics

Daar is 'n loerie in die boom En 'n meisie in die stroom Ja, die middag het haar blond gemaak Daar is 'n bottel in my hand En 'n bier in my hart Ja, die middag het my swaar gemaak Kan ek jou kom sien? Ek dink ek ly my lewe lank Aan swaartekrag Daar is 'n dier in jou kyk Wat in skaduwee kan eet En die ruite van my skedel steel So bleik lig my brein Met jou lyfie gestyn Maak dit merke in my keel Kan ek jou kom sien Ek dink ek ly My lewe lank Aan swaartekrag Ek gaan jou kom sien Ek weet jy ly Ook jou lewe lank Aan swaartekrag Daar is 'n spook in die poel Wat is die stroom af spoel Ek hoor die monster van die see Ek gooi boot op die rots En my hart in my trots Wat die duine van jou hartseer Jy kan maar vir my kom sien Virdrink en ly Ons lewens lank aan swaartekrag Liewe Here sien Ons almal ly Ons lewens lank Aan swaartekrag.
Writer(s): Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Lodewyk Wielligh Christiaan Von Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out