album cover
Manne Ding
album cover
Manne Ding was released on July 5, 2019 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Sos
AlbumSos
July 5, 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM94
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ons ry groot bakkies uit Japan, ons braai ons tjoppies met die hand
Jy is die worsie in my baan, ek maak my bier oop met my tand
Hy dra 'n suit en aktetas, hy's geparfuum en ook gewas
Bly eerder fiks as om te braai maar hy's nie ons tipe man
[Verse 2]
Ek is so lief vir jou, maar ek sê dit nie (Want dis 'n manne ding)
Ek wil jou rose gee, maar dis net te duur (Ja, dis 'n manne ding)
Ek wil soveel sê, maar ek weet nie hoe nie (Ja, dis 'n manne ding)
En ek weet my engel (Dis net 'n manne ding)
[Verse 3]
Ek gaan kyk rugby en kom laat, Oujaar braai almal in die straat
Ons hou vakansie in ons tent, ek sny die gras sonder my hemp
Hy hou vakansie in die Kaap, Kersfees dan spit hy weer 'n skaap
Sy vrou dra klere van Parys maar daar's geen liefde in sy huis
[Verse 4]
Ek is so lief vir jou, maar ek sê dit nie (Want dis 'n manne ding)
Ek wil jou rose gee, maar dis net te duur (Ja, dis 'n manne ding)
Ek wil soveel sê, maar ek weet nie hoe nie (Ja, dis 'n manne ding)
En ek weet my engel (Dis net 'n manne ding)
[Verse 5]
(Net 'n manne ding)
[Verse 6]
Ek is so lief vir jou, maar ek sê dit nie (Want dis 'n manne ding)
Ek wil jou rose gee, maar dis net te duur (Ja, dis 'n manne ding)
Ek wil soveel sê, maar ek weet nie hoe nie (Ja, dis 'n manne ding)
En ek weet my engel (Dis net 'n manne ding)
[Verse 7]
Ek is so lief vir jou, maar ek sê dit nie (Want dis 'n manne ding)
Ek wil jou rose gee, maar dis net te duur (Ja, dis 'n manne ding)
Ek wil soveel sê, maar ek weet nie hoe nie (Ja, dis 'n manne ding)
En ek weet my engel, dis net 'n manne ding
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster, Johannes Brümmer, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...