Music Video

FATMAN - SOS
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Werner Beukes
Werner Beukes
Guitar
Dennis East
Dennis East
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Werner Beukes
Werner Beukes
Composer
Johannes Brümmer
Johannes Brümmer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer
Johannes Brümmer
Johannes Brümmer
Assistant Producer

Lyrics

SOS SOS Vat my weg Vat my hart Vat my seer Al my smart Lê by my By my vanaand Dis net ek (Dis net ek) Dis net jy (Dis net jy) Dis net ons (Ons) Ons is saam Lê by my By my vanaand (By my vanaand) SOS hoor die akoorde SOS glo al my woorde SOS praat met my ek luister SOS sê my jy's myne SOS lees al my seine SOS praat met my ek luister (Ek luister) SOS SOS Leer my leef Leer my droom Leer my lag Ek gee oor Lê by my By my vanaand Elke noot Elke traan Elke woord Ewig saam Lê by my By my vanaand (By my vanaand, by my vanaand) SOS hoor die akoorde SOS glo al my woorde SOS praat met my ek luister SOS sê my jy's myne SOS lees al my seine SOS praat met my ek luister SOS hoor die akoorde SOS glo al my woorde SOS praat met my ek luister SOS sê my jy's myne SOS lees al my seine SOS praat met my ek luister SOS
Writer(s): Johannes Gerhardus Brummer, Werner Beukes Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out