Music Video

Featured In

Listen to Vuil Coke - Single by FATMAN
ALBUMVuil Coke - SingleFATMAN
Listen to Afrikaans Essentials featuring FATMAN
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Treffers featuring FATMAN
PLAYLISTAfrikaanse TreffersApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring FATMAN
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Rewind featuring FATMAN
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to Somerparty featuring FATMAN
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to FATMAN Essentials featuring FATMAN
PLAYLISTFATMAN EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Rikus Nel
Rikus Nel
Concertina
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Background Vocals
Roux Cloete
Roux Cloete
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
Johannes Brümmer
Johannes Brümmer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Producer

Lyrics

Wat nie mamma nie weet nie Maak mamma nie seer nie Wat mamma nie vra nie Gaan mamma nie pla nie Wat pappa nie sê nie Wil mamma nie hê nie Haar bloed wil kook as die vuil Coke loop Ek verstaan nie Gooi nog 'n vuil Coke Maak hom yskoud Ietsie met 'n wha Ietsie met 'n hoes'it En 'n vuil Coke Gooi nog 'n vuil Coke Hardehout stout Groot groot slukke Lippe teen die klippe Met 'n vuil Coke Dis 'n vuil Coke Dis 'n vuil Coke Wat pappa nie soek nie Is dat mamma hom vloek nie As pappa nie praat nie Word mamma kwaad nie Wil pappa nie ry nie Wil mamma nie bly nie Haar oë word groot As die vuil Coke loop Ek verstaan nie Gooi nog 'n vuil Coke Maak hom yskoud Ietsie met 'n wha Ietsie met 'n hoes'it En 'n vuil Coke Gooi nog 'n vuil Coke Hardehout stout Groot groot slukke Lippe teen die klippe Met 'n vuil Coke Na, na, Na, na, na, na, na, na Gooi nog 'n vuil Coke Maak hom yskoud Ietsie met 'n wha Ietsie met 'n hoes'it En 'n vuil Coke Gooi nog 'n vuil Coke Maak hom yskoud Ietsie met 'n wha Ietsie met 'n hoes'it En 'n vuil Coke Gooi nog 'n vuil Coke Hardehout stout Groot groot slukke Lippe teen die klippe Met 'n vuil Coke Dis 'n vuil Coke Dis 'n vuil Coke Dis 'n vuil Coke Dis 'n vuil Coke
Writer(s): Johannes Gerhardus Brummer, Rouxan Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out