album cover
Oom Olifant
album cover
Oom Olifant was released on July 19, 2024 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Oom Olifant - Single
July 19, 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Leeu is die koning van die bos
Hy lê en slaap en sy vrou vang die kos
Buffel soek ‘n bulletjie vir die pyn
Want hy drink te veel uit sy fontein
Maar ek wonder wie sy ore flap
Maroelas vreet en skeef skeef trap
[Verse 2]
Oom Olifant
Jou reuse dier
Die mense lag
Vir hul plesier
Want waar het jy
Al ooit gehoor
Van 'n stertjie van agter
En 'n stertjie van voor
Voor, voor, voor
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie laat die die kuier oop loop
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie stoot die hekke groot oop
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie laat daai slurpie swaai swaai
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie maak 'n groot lawaai-aai (Aai-aai)
[Verse 3]
Seekoei lê en slaap in die dam
Nie eers ou krokodil maak haar bang
Renoster mag nie buite speel
Want die skelms wil sy horing steel
Maar ek wonder wie stoot bome om
Hy is groot en sterk en weeg ‘n ton
[Verse 4]
Oom Olifant
Jou reuse dier
Die mense lag
Vir hul plesier
Want waar het jy
Al ooit gehoor
Van 'n stertjie van agter
En 'n stertjie van voor
Voor, voor, voor
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie laat die kuier oop loop
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie stoot die hekke groot oop
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie laat daai slurpie swaai swaai
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie maak 'n groot lawaai-aai (Aai-aai)
[Verse 5]
Ollie, Ollie, Ollie, ou
Ollie, Ollie, Ollie, ou
Ollie, Ollie, Ollie, ou
Ollie, Ollie, Ollie, ou
[Verse 6]

Ollie, Ollie, Ollie, Ollie maak 'n groot lawaai-aai
[Verse 7]
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie laat die kuier oop loop
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie stoot die hekke groot oop
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie laat daai slurpie swaai swaai
Ollie, Ollie, Ollie, Ollie maak 'n groot lawaai-aai (Aai-aai)
[Verse 8]
Ollie, Ollie, Ollie, ou
Written by: Dirk van Niekerk, Johannes Brümmer, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...