Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Keyboards
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer

Lyrics

(Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh) Voel jy dit ook?
Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop?
Kan dit nie stop
Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
Hoe meer wil ek jou soen en langer vashou
Is dit net ek is dit net ek of is dit jy
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie

Jy weet dis jy, dis alles jy (Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh)
Ons kry net een
Hart om vir 'n ander weg te gee
Jy pas hom op
Ek weet dat myne binne in jou klop
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
Hoe meer wil ek jou soen en langer vashou
Is dit net ek is dit net ek of is dit jy
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Is dit net ek is dit net ek of is dit jy
Jy weet dis jy, dis alles jy
Wens my arms kon stywer
Om jou lyf wat gloei teen myne
Ek verkyk my aan my liefde
My wêreld my hart voor my
Is dit net ek is dit net ek of is dit jy
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Is dit net ek is dit net ek of is dit jy
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Jy weet ek kan dit nie keer ek kan dit nie keer
Ek kan dit nie help nie
Is dit net ek is dit net ek of is dit jy
Jy weet dis jy, dis alles jy
Dis alles jy (Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh)
Written by: Don Kelly, N. Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...