Credits

PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Glaskas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Deon Meiring
Johan Deon Meiring
Songwriter

Lyrics

Waar is die hoop?
Waar is die sogenaamde Afrika renaissance?
Skrik jouself dood as jy wakker skrik van hierdie droom
Daar skuil 'n derde wereld oorlog in hierdie tweede kans
Waar is die punks?
Wat het geword van regte rebels wat werklik iets
Gehad het om oor te kla?
Waar is die rastas? Glo julle nog in Jah?
Of is dit als maar net 'n act, 'n verskoning vir dagga
Chorus:
Waar is die vrede? Waar is die equality?
Waar is die vryheid, in ons democracy?
Waar is die vrede? Al wat ek sien is conformity
Waar is die vrede?
Waar is my pelle, hulle gee nie 'n hel om oor politiek nie
Ons soek distortion, maar nie misleiding nie
Waar is die opvoeding, niemand word slimmer deur OBE nie
Waar is die respek, die oorspronklike idees
Maak jou amen amen en jou ja, jou ja
Waar's die persoon wat gaan reageer op die vrae wat ek vra?
Chorus
Waar is die mense wat nog droom, die visionaries?
Waar is Buzz Lightyear en sy beyond infinity?
Waar is Martin Luther King?
Waar is die hippies?
Waar is, waar is, waar is Jimi Hendrix?
Chorus
Written by: Johan Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...