album cover
Malverlief
album cover
Malverlief was released on September 6, 2006 by Deon Meiring as a part of the album Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol
September 6, 2006
LabelDeon Meiring
LanguageEnglish
BPM130
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Jy is heeldag in my kop en
Snag sien ek jou in my drome
My hart loop oor van jou
En ek brand wanneer ek jou sien...
My gedagtes oor jou teken en skryf hulself
So mooi as wat ek kan
Ooo ek brand as ek jou sien
Ek brand om jou te soen...
Oooo....
Chorus:
Bly bly! Jy maak my bly o
Bly asseblief nog net n rukkie by my
Ek sien te min van jou!
Ek sien te min van jou!
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou...
Jy laat my wakker le
Jy laat my dagdroom
My hart loop oor van jou
En ek brand wanneer ek jou sien
My gedagtes oor jou dryf my tot my kitaar
Ooo ek brand wanneer ek jou sien
Ek brand om jou te soen...
Oooo....
Chorus:
Bridge:
Bly bly! Jy maak my bly o
Bly asseblief nog net n rukkie by my
Ending:
Ek sien te min van jou
Ek sien te min van jou
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou!
Ek wil jou net vashou
Ek wil jou net vashou
Written by: Johan Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...