Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Lucas Maree
Lucas Maree
Songwriter

Lyrics

Kyk hoe sluit die son die hemel oop Kyk hoe wyk die nag voor die dag Kyk hoe word die see in goud gedoop Kyk hoe bloos die strand vol van hoop Gedagtes vat my soos 'n kolk wat draai Deur die heuwels na Victoriabaai Waar die branders in die skuim rond waai Styg my hart tot waar die seemeeu draai Aai aai aai aai aai aai aai Aai ek wens ek was nou daar Aai aai aai aai aai aai aai Op my kliptroon by Victoriabaai Daar kan ek nog soms my siel oop knoop Daar verdwyn die nag en word dit dag Daar kan ek my kop van kommer stroop Op my rots my troon vind ek hoop Aai aai aai aai aai aai aai Aai ek wens ek was nou daar Aai aai aai aai aai aai aai Op my kliptroon by Victoriabaai Op my kliptroon by Victoriabaai Op my kliptroon by Victoriabaai Aai aai aai aai aai aai aai Aai ek wens ek was nou daar Aai aai aai aai aai aai aai Op my kliptroon by Victoriabaai Op my kliptroon by Victoriabaai Op my kliptroon by Victoriabaai
Writer(s): Lucas Maree Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out