album cover
Die Hemel Se Splinters
album cover
Die Hemel Se Splinters was released on September 3, 2021 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Silwer
AlbumSilwer
September 3, 2021
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM80
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

En ek weet daar's ’n plek vir ons twee in die winter
Iewers hier tussen die hemel se splinters
Kom, gooi nog ’n houtjie, die reën teen die ruite
Beskerm ons teen al die monsters daarbuite
En ek weet ons is veilig hier tussen ons diere
En ek voel daar is liefde hier tussen ons mure
En ek hoor nog die wind in die middernag-ure
Ons kaggel is warm, ons harte vol vure
Lirieke deur Albert van der Merwe
Written by: Albertus van der Merwe, Johan Moskou du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...