album cover
Kort Donner
8,373
Singer/Songwriter
Kort Donner was released on November 1, 2012 by Spoegwolf as a part of the album Swaartekrag
album cover
Release DateNovember 1, 2012
LabelSpoegwolf
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Wat's daai lyne op jou gesig?
Nee, dis seker net die lig
Trek jou lip styf teen my verlede
Al my stories is net oordrewe
Dalk oorlede
[Verse 2]
Wie's daai kort donner op die corner?
Waarmee jy heeldag staan en praat
Hy moet sy eie vriende maak
Ek was al meer as net een keer jonk gewees
En die hemel alleen die weet
Ek is al amper dood van gees
[Verse 3]
Aangetrek soos 'n blinkertjie
Jy gooi my hart soos 'n sinkertjie
Net een woord elke asem lank
As jy so slaap en praat
Maak jy my net so bang
[Verse 4]
Sê my
Wie's daai kort donner op die corner?
Waarmee jy heeldag staan en praat
Hy moet sy eie vriende maak
Ek was al meer as net een keer jonk gewees
En die hemel alleen die weet
Ek is al amper dood van gees
[Verse 5]
Wie's daai kort donner op die corner?
Waarmee jy heeldag staan en praat
Hy moet sy eie vriende maak
Ek was al meer as net een keer jonk gewees
En die hemel alleen die weet
Ek is al amper dood van gees
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...