Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marica Barnard
Marica Barnard
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Marica Barnard
Marica Barnard
Songwriter
Christoff Beukes
Christoff Beukes
Songwriter

Lyrics

Ek hou van jou ek hou van my Ek hou van ons wat als kan kry Wat meer kan soek en alles vat Wat reg lyk in ons drome Dis baie hoog en baie laag Ek hou van ons wat soveel waag Blind kan loop en vals kan hoop Vir 'n plek in hoë bome Ons pad is nou, die koers is wild En al die jammers wat ek skuld Sal nooit die kompas stil nie La lai da la... La lai da la... En nooit die gate vul nie Dis amper nee en maklik ja En selfs as ek die ergste vra Van gee vir my en hou vir jou Dan maak dit geen verskil nie Ons pad is nou, dieákoers is wild Ons pad is nou, die koers is wild En al die jammers wat ek skuld Sal nooit die kompas stil nie La lai da la... La lai da la... En nooit die gate vul nie Sal jy kan keer as kranse lok En afrem aan ons vrag? Sal jy onthou waar ons wil heen En nie vir kaarte wag? Nie op kaarte wag Nie op kaarte wag Nie op kaarte wag Nie op kaarte wag Ek hou van jou ek hou van my Ek hou van ons wat als kan kry Wat meer kan soek en alles vat Wat reg lyk in ons drome
Writer(s): Marica Barnard Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out