Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marica Barnard
Marica Barnard
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Marica Barnard
Marica Barnard
Songwriter
Marcia Scholtz
Marcia Scholtz
Songwriter

Lyrics

Ek sien jou staan agter deure van glas Jou rug is op my en jou hande gewas Blare begin al te val na ons somer wat was Ek sien jou staan agter deure van glas Ver tussen houtskool en as Die wind begin sny En die ryp wurg die groen uit die gras Gee my net 'n glimlag Draai tog net jou kop Wys my weer jou oë Dat my hart kan begin klop Maak net hierdie deur oop Sodat ek by jou kan kom Vat weg al die kettings En bring vir my die son Ek sien jou staan agter deure van glas Jou rug is op my en jou hande gewas Blare begin al te val na ons somer wat was Ek sien jou staan agter deure van glas Ver tussen houtskool en as Die wind begin sny En die ryp wurg die groen uit die gras Die wolf wat huil voor die maan Roep my om hier weg te gaan Saam te huil en saam te bid Niks meer voor jou voete sit Die wolf wat huil voor die maan Roep my om hier weg te gaan Saam te huil en saam te bid Niks meer voor jou voete sit Ek sien jou staan agter deure van glas My rug is op jou en my hande gewas Blare begin al te val na ons somer wat was
Writer(s): Marica Barnard Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out