Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

Karin, onthou jy ons kuiers met koeldrank Alleen, in die kaia van jeugtyd se groen Onthou jy, die dae van skoolbank en kersbrand Die nagte, met honde en goed om te doen Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê: "Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap." Saam het ons bulte, geklim, in die somer En fietsgery, al op die soom van 'n droom Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop? Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê: "Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap."" Karin, verstaan jy, dat jare soos wyn Kan oud word, in kanne, vol vriendskap en son Weet jy dit, dat die kinders liewe Jesus kan liefhê? Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê: " Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap." Ek het jou lief soos die Kaap
Writer(s): Toit Le Roux Du Andre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out