album cover
Beter Helfte
On Tour
album cover
Beter Helfte was released on October 20, 2014 by WM South Africa as a part of the album Maak 'n Wens
October 20, 2014
LabelWM South Africa
BPM109
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken
Ek weet dit sou van my 'n hele ander mens gemaak het
[PreChorus]
Dis te maklik om daai woorde te sê
Ons bly vergeet dat dit betekenis het
Om iemand lief te moet jy verstaan wat jy het
[Chorus]
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe
Sien ek myself, jy's my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie, kon die woorde nie sê nie
Kon my hart nie laat wen nie, nee
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
[Verse 2]
Ek kan met eerlikheid sê ek is lief vir jou
Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou
Ek wil nie
[PreChorus]
Dis te maklik om daai woorde te sê
Ons bly vergeet dat dit betekenis het
Om iemand lief te moet jy verstaan wat jy het
[Chorus]
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe
Sien ek myself, jy's my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie, kon die woorde nie sê nie
Kon my hart nie laat wen nie, nee
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
[Bridge]
Al die stukke van my hart
Wat daar oor was net gevat
En weer aan mekaar gelas
Met stukke van jou ingepas
Stukke van jou ingepas
[Chorus]
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe
Sien ek myself, jy's my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie, kon die woorde nie sê nie
Kon my hart nie laat wen nie, nee
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Die storie vertel van my beter helfde
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...