album cover
Boer Ding
On Tour
album cover
Boer Ding was released on July 25, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Boer Ding - Single
July 25, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM129
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Intro]
Want dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
[Verse 1]
Ek's 'n boer
Ek soek 'n vrou
Aangename kennis
Klaar verlief op jou
Ek sê ja
En ek stem in
Sê wat jy wil doen
En ek is binne in
[Verse 2]
Laat ek jou wys
Wat kan gebeur
Hoeveel heuning
Moet ek om jou lippe smeer?
Hoe kan 'n man
Kan 'n man dan nie
Sê jy's die mooiste ding
Hier op twee bene nie
[PreChorus]
Jy vra my hoe ek dit kan sê?
Maar ek weet wat 'n boer wil hê
[Chorus]
Want dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Weet wat hy wil hê
Met sy geweer gelaai
Dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Kan ek jou bietjie later in my bakkie laai?
En woah
Ek weet wat 'n boer wil hê
Woah
Jy's mos wat 'n boer wil hê
[Verse 3]
Ek's 'n man
Jy's 'n vrou
Dis hoe ons gemaak is
Hoe dan anders nou?
Hier's dit nou
Dit staan voor jou
Jy kan met my maak
Wat jy nog altyd wou
[Verse 4]
Jy steek 'n vuur
Nou aan die brand
Hoekom sal ons slaap
As ons kan liefde plant?
Ek sê vir jou
Pasop vir jou
Wat jy wakker maak
Moet jy ook aan die slaap kan maak
[PreChorus]
Jy vra my hoe ek dit kan sê?
Maar ek weet wat 'n boer wil hê
[Chorus]
Want dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Weet wat hy wil hê
Met sy geweer gelaai
Dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Kan ek jou bietjie later in my bakkie laai?
En woah
Ek weet wat 'n boer wil hê
Woah
Jy's mos wat 'n boer wil hê
[Bridge]
Elke boer soek 'n vrou
'n Vrou om mee te trou
Maar hierdie boer is moeg geskou
En hy soek eintlik net vir jou
[Chorus]
Want dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Dis 'n boer ding daai
Kan ek jou bietjie later in my bakkie laai?
En woah
Ek weet wat 'n boer wil hê
Woah
Jy's mos wat 'n boer wil hê
En woah
Ek weet wat 'n boer wil hê
Woah
Jy's mos wat 'n boer wil hê
Jy's mos wat 'n boer wil hê
Written by: Bobby van Jaarsveld, Dirk van Niekerk, Jacomien De Wet, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...