Lyrics

Kom ons vat net die pad En gaan saam weg Iewers waar daar niemand anders is Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie In my hart voel ek goed en voel dit reg Ek's verslaaf aan naby aan jou wees Verlief met hele lyf en gees Ja, jy is my alles, alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles, alles Gee net in gee net oor gee jouself vir my Sodat ek als van jou kan hê Jou als kan wys wat in my lê Ek kan nie wag, jy's die krag wat my hart dryf Ek's in die donker sonder jou My laaste kers brand ek ook nou Want jy is my alles, alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles, alles My alles, alles My alles, alles Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles
Writer(s): Vorster Johan, Smoke Danny Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out