Lyrics

Butterflies Ek onthou die begin van november maand op ñ wingerd in die kaap. Jyt gestaan teen die bas van ñ koelte boom ek was te bang om met jou te praat soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy gee my nog steeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nog steeds butterflies Dis al 15 jaar in November maand lyk nog dieselfde in die kaap teen daai koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir ñ dans En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy gee my nog steeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nog steeds butterflies Ohohohoho Net soos die wind waai... Laat jy my kop nog draai Ohohohoho Wie sou dit ooit kon raai Ohohohoho Jy gee my nog mmmhmmh Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies Net soos die wind waai Jy laat my kop nog draai Want jy gee my nogsteeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies OHohohoho Gee jy my nog butterflies Ohohohoho Want jy gee my nogsteeds butterflies
Writer(s): Johan Vorster, Ewald Coleske Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out