album cover
Die Kaplyn
album cover
Die Kaplyn was released on July 27, 2009 by WM South Africa as a part of the album Afrikanerhart
July 27, 2009
LabelWM South Africa
BPM86
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Tussen bosse en bome
Tussen grense wag ons almal vir môre
Maar op 18 was ons almal verlore
Hoe kan ons verstaan
[Verse 2]
En wie weeg nou ons lewe
Want net God alleen weet waaroor ons bewe
Want op 18 wou ons almal net lewe
Net een slag toe was jou lewe verby
[Verse 3]
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wêreld gedraai
Toe ons jonk was, hoe sou ons dit kon raai
[Verse 4]
Soek jy na my
Soek jy my nou in die stof en jou bloed
Jy't gesê jy hoor hoe God na jou roep
Toe's dit alles verby
[Verse 5]
Na al hierdie jare
Vêr verlore durf ons rond in ons dade
Met soldate leef met grense soos skare
Hoe kan ons verstaan
[Verse 6]
Want daai bos vreet ons spore
In die donker bos was broeders gebore
In die donker saam gebid vir 'n môre
Met een slag toe was jou lewe verby
[Verse 7]
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wêreld gedraai
Toe ons jonk was, hoe sou ons dit kon raai
[Verse 8]
Waar is jy nou
Is jou naam daarop ons mure behou
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
[Verse 9]
En by daai mure, staan ek vir ure
Maar waar's jou naam nou my vriend
Kan hul nie verstaan, jong soldate vergaan
Sonder rede dra hulle die blaam
[Verse 10]
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wêreld gedraai
Toe ons jonk was, hoe sou ons dit kon raai
[Verse 11]
Waar is jy nou
Is jou naam daarop ons mure behou
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
[Verse 12]
En by daai mure
Staan ek vir ure
En by daai mure
Staan ek vir ure
Written by: Johan Vorster, Sean Else
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...