Music Video

Bok van Blerk - De la Rey
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Lyrics
Sean Else
Sean Else
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Sean Else
Sean Else
Producer

Lyrics

Op 'n berg in die nag Lê ons in donker en wag In die modder en bloed lê ek koud Streepsak en reën kleef teen my En my huis en my plaas tot kole verbrand Sodat hulle ons kan vang, Maar daai vlamme en vuur Brand nou diep, diep binne my De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man sal ons om jou val Generaal De La Rey Oor die Kakies wat lag 'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag En die kranse lê hier teen ons rug Hulle dink dis verby Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer Hulle gaan dit nog sien Op 'n perd kom hy aan Die Leeu van die Wes Transvaal De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man sal ons om jou val Generaal De La Rey De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man sal ons om jou val Generaal De La Rey Want my vrou en my kind Lê in 'n kamp en vergaan En die Kakies se murg loop oor 'n Nasie wat weer op sal staan De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man sal ons om jou val Generaal De La Rey De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man sal ons om jou val Generaal De La Rey Generaal, generaal Sal jy die Boere kom haal?
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out