Lyrics

Ek draai maar om en ek stap maar weg Jy't nog niks vir my belowe Jy't nog niks vir my gesê Ek byt my lip, probeer die trane terug te sluk Jy't nog niks vir my belowe Jy't nog niks vir my gesê Maar ek weet, ek weet dat ek weet Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou... Liefde kom net eens in 'n leeftyd Die liefde wat hou vir altyd Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak Elke oggend, elke aand, vir altyd Liefde kom net eens in 'n leeftyd Die liefde wat hou vir altyd En nou staan ons voor mekaar En die keuse wat ons maak Is liefde kom net eens in 'n leeftyd Ek voel jou hart hier binne my Ek wil als vir jou belowe Ek wil alles vir jou gee En met 'n soen geseël in my Ek wil als vir jou belowe Ek wil alles vir jou sê Want ek weet, ek weet dat ek weet Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou... Liefde kom net eens in 'n leeftyd Die liefde wat hou vir altyd Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak Elke oggend, elke aand, vir altyd Liefde kom net eens in 'n leeftyd Die liefde wat hou vir altyd En nou staan ons voor mekaar En die keuse wat ons maak Is liefde kom net eens in 'n leeftyd As jy geduldig kan wag met 'n hart vol van hoop Op die waarheid wat ons in bly glo... Liefde kom net eens in 'n leeftyd Die liefde wat hou vir altyd Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak Elke oggend, elke aand, vir altyd Liefde kom net eens in 'n leeftyd Die liefde wat hou vir altyd En nou staan ons voor mekaar En die keuse wat ons maak Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
Writer(s): Johan Vorster, Riana Nel, Ewald Coleske Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out