Music Video

Upcoming Concerts for Gerhard Steyn, Loufi & Jacques Du Plessis

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Lead Vocals
Loufi
Loufi
Lead Vocals
Jacques Du Plessis
Jacques Du Plessis
Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
Deon Dee
Deon Dee
Keyboards
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Songwriter
Loufi
Loufi
Songwriter
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Arranger
Deon Dee
Deon Dee
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Deon Dee
Deon Dee
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Hey Loufi Lekker bra, het julle verdwaal? Nee ons kom, kom Jakals laat ons gly Vat damn lank Ons vat die cruiser Gooi 'n doppie en 'n tjoppie in 'n coolerboks Ons check die cherries, almal op die boot in bikini tops Gooi 'n lyn uit Dalk 'n bietjie lucky en die visse byt Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los Ons maak ons glasse vol Ons maak ons glasse vol Trek my uit en maak my joune As jy wil kan jy doen wat jy moet Mamma gooi vir ons 'n koue Want die ys is nogsteeds ini boot Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in Watse ding moet in Trek my uit en maak my joune maak my joune Trek my uit en maak my joune maak my joune Ons vat die cruiser Nog 'n doppie en die ding wil dorp toe gaan Kykie lyfies, lekker rooi nooi pappa sit 'n roompie aan Steek die vuur aan Daars 'n foutjie met die houtjie Bring die petrolkan Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los Ons maak ons glasse vol En ons maak ons glasse vol Trek my uit en maak my joune As jy wil kan jy doen wat jy moet Mamma gooi vir ons 'n koue Want die ys is nogsteeds ini boot Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in Watse ding moet in Trek my uit en maak my joune maak my joune Trek my uit en maak my joune maak my joune Ons vat die cruiser dis net boude en bikini's, en my vrou wat kyk Sys die moer in nog 'n dop dan word ek seker uit die huis gesmyt Nou drink ek koeldrank Vat 'n slukkie by my tjommies gooi my glas vol ys Ek sê haar koel af ek gee vir Baby Tjoklit en chill met Gerhard Steyn Trek my uit en maak my joune Ek sit my klere liewers aan Mamma gooi vir ons 'n koue Asseblief net nie nog drank Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in Watse ding moet in man Trek my uit en maak my joune maak my joune Trek my uit en maak my joune maak my joune Ons vat die Cruiser Meisiekind Ons vat die Cruiser
Writer(s): Gerhard Steyn, Loufi Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out