Lyrics

Ek soek jou in my drome Ek soek jou in my kop Ek soek jou in my bed Dis waar jy le my pop Dis waar jy hoort my pop Ek wens jou op my paaie Ek wens jou om die draai Maar jys al lankal weg Ek moet my hart omblaai En ek wens dat jy weer terug na my sal waai Aai ja ja jaai ja jaai jaai ja jaai jaai Weer terug sal waai aai ja ja jaai ja jaai jaai ja jaai jaai Wie sou kon raai Dat ons liefde so kon draai Maar jys nog by en jou brief le in my laai Ek sien jou voor jou huis staan Met groot seun hand aan hand Maar ek kan sien jou hart is koud ek sien daars fout O ek sien daars fout En soos hy die keur weg ry Stop ek voor jou deur Jy maak dit vir my oop is daar nog vir ons hoop O ek wens dat jy weer terug na my sal waai ai ja ja jaai Ja jaai jaai ja jaai jaai Weer terug sal waai Aaai ja ja jaai ja jaai jaai ja jaai jaai Wie sou kon raai Dat ons liefde so kon draai Maar jys nog by my want jou brief le in my laai voel jy nog my hart by jou Ek wens dat jy weer terug sal waai voel jy nog my hart by jou Ek wens dat jy weer terug na my sal waai
Writer(s): Johan Vorster, Ewald Coleske, Rencha Neethling Vorster, Adolf Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out