album cover
Blou
3,644
Adult Contemporary
Blou was released on April 29, 2017 by WM South Africa as a part of the album Die Brug
album cover
Release DateApril 29, 2017
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM120

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer

Lyrics

Ek was net 'n kind
Toe ek die eerste keer gedroom het
Ek onthou dit nog soos nou
Ek was net 'n kind
Ons almal het 'n droom
Die horison was wyd
En my naam was daar geskryf
Iewers in die toekoms
Glo jy as jy jonk is
Jy het nog baie tyd
Jou lig was blou
En ek was 'n duif
Jy laat my vlieg tot reg hier teen jou lyf
Hoekom dan vry wees
As jy my vashou
Ek wil myself verloor diep in die blou
Op sestien was ek seker
Van als wat moet gebeur
My kaarte was gespeel
Gemaak asof ek weet
Wat rondom my aangaan
Maar daar was vrae in die donker
Wat in die aand by my wou steel
Sal ek dit self kan maak?
Net een ding het gebly
En dit was altyd jy
Jou lig was blou
En ek was 'n duif
Jy laat my vlieg tot reg hier teen jou lyf
Hoekom dan vry wees
As jy my vashou
Ek wil myself verloor diep in die blou
Nou's ek groot
En ek sien hoe jy geraak het aan my storie
Ek sien jy was die antwoord op my vrae
Jy was altyd die een wat my wou dra
Jou lig was blou
En ek was 'n duif
Jy laat my vlieg tot reg hier teen jou lyf
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...