album cover
Mooi
12,149
Afrikaans
Mooi was released on January 1, 2013 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Afrikaans
album cover
Release DateJanuary 1, 2013
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Performer
COMPOSITION & LYRICS
John Ewbank
John Ewbank
Songwriter
Gordon Groothedde
Gordon Groothedde
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

Soveel mooi is vasgevang in jou en my
Soveel mooi is hier waar ek en jy bly
Dis mooi as die son sak dis mooi as hy rys
Maar jy is die mooi wat my huistoe lei
Jy vat my weg jy vat my weg
In die spore van my liefling is die lewe nie so erg
Oh die mooi die mooi bly diep in jou
In jou arms toegevou is die lewe goed en reg
Daar's dinge binne jou wat my nader trek
Al ken ek jou so goed is daar 'n onbekende plek
Die kyk in jou oë het my hart so die gevlek
Maar jou tiepe mooi vat my asem weg
Jy vat my weg jy vat my weg
In die spore van my liefling is die lewe nie so erg
Oh die mooi die mooi bly diep in jou
In jou arms toegevou is die lewe goed en reg
(Hey-hey)

Yeah lekker
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...