Lyrics

Toe ons jonk was kon ons eet net wat ons wou Ons kon speel en ons kon 'n lang pouse hou Ons was fine daarmee om net hande vas te hou En ons ouers was die mooiste man en vrou Toe ons jonk was Toe ons jonk was het ons nie geweet van hart breek nie Ons drome was groot en ons was nie bang nie Toe ons jonk was was ons ouers nog bymekaar Oupas, oumas het geleef en niks was te swaar Toe ons jonk was Oh en ons tyd hier is al te min Ons is almal nou groot maar ons het klein begin Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Toe ons jonk was het ons nog met ons bure gepraat Daar was nie so ding soos kleur en ons het niemand gehaat Toe ons jonk was het ons nog genoeg geld gehad Ons harte was vol, ons was vir niemand kwaad Toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Toe ons jonk was kon ons glo dat God na ons kyk Ons kon sien hoe Hy Sy arms na ons toe uitreik Ons kon altyd met Hom praat, want Hy was naby Ons het geweet dat Hy altyd by ons sal bly Toe ons jonk was, toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was Ooooh kom wees weer jonk saam met my Ooooh kom wees weer jonk saam met my Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Hey Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out