Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Brian O'Shea
Brian O'Shea
Co-Producer
Crighton Goodwill
Crighton Goodwill
Producer

Lyrics

Elke mens het 'n storie Elke mens het seer Ek was al heel verlore in die wind en donker weer My wildernis was groot en my beursie leeg Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo (Musiek speel) Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet Waarvandaan ek kom en al's wat ek nou weet In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur 'N Dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en Breed die lig in al my donker die een wat my vergeef Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo Who who who (±7 keer) Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur, 'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur(2 keer) Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo Whoa whoa whoa
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out