album cover
Linden
72
Adult Contemporary
Linden was released on April 29, 2017 by WM South Africa as a part of the album Die Brug
album cover
Release DateApril 29, 2017
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM146

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals, Musician
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Afrikaans gepraat, moeilikheid gemaak
Fiets gery, als gekry, opgepas middelklas
Space case pas mooi in die skooltas
[Verse 2]
Eerste date, sonbril fake
Girl gebel, almal vertel
Blik geskud, hart van klip
Niks gevrees, kind gewees
[Chorus]
Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees
Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden?
Waar sal ons jou kry?
Waar sal ons jou kry?
[Verse 3]
Te veel gekuier, te min geweier
Seer gekry, te vinnig gery
Iets studeer, weer probeer
Opgeskop, alles gedop
[Verse 4]
Vakansie gehou, huis gebou
Bakkie gekoop, kinders laat doop
Geld gemaak, wie het 'n saak?
As jy alles het, sien niemand die krake
[Chorus]
Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees
Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden?
En waar sal ons jou kry?
Waar sal ons jou kry?
[Verse 5]
Vrou gekry, toe geskei
Kinders huil, bakkie vuil
Hond gekoop, nou's hy dood
Môre kom, maar wie gee om?
Siek geword, ineengestort
Hospitaal, heel verdwaal, dis terminaal
[Chorus]
Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees
Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden?
En waar sal ons jou kry?
Waar sal ons jou kry?
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...