album cover
Rus
46
Adult Contemporary
Rus was released on April 29, 2017 by WM South Africa as a part of the album Die Brug
album cover
Release DateApril 29, 2017
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM77

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Gee my net 'n oomblik
Wil net hier in jou lig kom sit
My vuur is geblus
[Verse 2]
Êrens op my pad na jou
Is alles in my uit gewis
Nou soek ek net 'n bietjie rus
[Chorus]
Kan ek vir 'n oomblik by jou warm bly?
Hierdie wêreld is net te koud vir my
Êrens op my pad na jou het die vlamme in my vervlou
[Verse 3]
Ek wil te veel kanse vat
Toe kry ek net 'n dood loop straat
Spyt kom altyd net te laat
[Verse 4]
Kan jy sien my hart is oopgeskeer?
Dis wat elke keer gebeur
As ek weer na jou terug kom
[Chorus]
Kan ek vir 'n oomblik by jou warm bly?
Hierdie wêreld is net te koud vir my
Êrens op my pad na jou het die vlamme in my vervlou
[Chorus]
Kan ek vir 'n oomblik by jou warm bly?
Hierdie wêreld is net te koud vir my
Êrens op my pad na jou het die vlamme in my vervlou
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...