Lyrics

Nallies oor die oseaan Het ek belowe om te bly Nallies in jou tweeslaapkamer Hou jy hoop om te hoor van my Sagte reën herinner Jou van waar jy my kon kry Nallies oor die oseaan Het ek belowe om te bly Al die eindloos aande saam Met jou bly spook by my Donkerlig en kerse op 'n Vloer want eskom is lui Staar oor die see want ek Onthou nog waar jy bly Nallies oor die oseaan Het ek vergeet om jou te kry En ek drink nog my koffie Soos wat jy van dit hou En ek maak nog my bed op Met daai onnodige vou En ek lees elke boodskap Terwyl die donker my vashou Nallies oor die oseaan bly Elke deel van my by jou Nallies oor die oseaan Is ek oppad om pad te gee Hierdie hospitaal is bleek En die reuk gaan vir altyd my beklee Sagte reën herinner my Van waar ek jou kon kry Nallies oor die oseaan Strooi al die as van jou en my Nallies oor die oseaan Strooi al die as van jou en my
Writer(s): Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out