album cover
Haat
9,523
Afrikaans
Haat was released on July 2, 2021 by WM South Africa as a part of the album Haat - Single
album cover
Release DateJuly 2, 2021
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corlea
Corlea
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Programming
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Tyd om te groei
Tyd om te leer, ek het klaar gebloei
Stap reguit deur, dis die enigste pad
Dit beteken nie dat jy die boei
Se kettings gaan breek wat jou vas bly hou
Aan iemand wat jy net so graag wou vertrou
Maar jy kannie
[Chorus]
Ek weet ek mag nie, maar ek haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly?
Ek bid, maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat nie
[Verse 2]
Al maande verby
Nog nie die rus vir my hart gekry
Hoe moes ek weet jy sou so gou gereed wees
Om aan te beweeg, weg van my?
[Verse 3]
Sonder om vir ons te veg het jy
Liefde gesoek en dit weer gekry
'n Ander ek, 'n ander jy
[Chorus]
Ek weet ek mag nie, maar ek haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly?
Ek bid, maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat
[Verse 4]
As jy gelukkig lyk
Tevrede sonder my
En ek hoop rêrig dat jy is
[Chorus]
Maar ek haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly?
Ek bid, maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat
[Chorus]
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly
Ek bid, maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat nie
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...