Credits
PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Vocals
Jake Odendaal
Guitar
Louwrens Bezuidenhout
Background Vocals
Thinus Odendaal
Drums
Afrikaans Wil Dans
Remixer
COMPOSITION & LYRICS
Deon Laubscher
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jake Odendaal
Producer
Afrikaans Wil Dans
Studio Personnel
Lyrics
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Skyns voor twaalf toe ek wakker word, kon sien die mense nog staar
Duidelik is die son al uit, my broek op my knieë gewaar
'n Pilletjie in die hand gestop om die senuwees te bedaar
So hou ons party elke nuwe jaar
Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja, ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe
Want ons drink
Wyn
Kom ek vertel jou wat die storie is 'n hoe't dit alles gebeur
Kwart voor vyf toe my foon weer lui, sien ek Gertjie staan voor my deur
Sy bakkie is vol drank gelaai, sê die girls wag by die strand
En druk 'n skobbejak water in my hand
Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja, ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe
Want ons drink
Oeh oeh hoe hoe
Oeh oeh hoe hoe
Oeh oeh hoe hoe
Skyns twaalf toe ek wakker word en wonder wat het gebeur
Duidelik het ek naam verloor, Pietie Ford soek my alweer
'n Biertjie in die hand gestop om die babbelas te beheer
So hou ons party elke liewe keer
Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja, ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na-na
Written by: Deon Laubscher