album cover
Toonstoot
4,079
Afrikaans
Toonstoot was released on May 6, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Toonstoot - Single
album cover
Release DateMay 6, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Deon Groot
Vocals, Background Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards, Background Vocals, Drums, Bass Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Deon Laubscher
Deon Laubscher
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer, Immersive Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Jis jy lyk so blerrie mooi vir my
Skop uit daai skoene en kom dans met my
Ek soek nie houding nie ek soek net jy
‘n Ietsie baie lekker wat my lyf net hier kan kry
[Verse 2]
So kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
En lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
[Verse 3]
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Lyfie jy gaan vas moet hou
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Lyfie jy gaan vas moet hou
Noem dit sommer sokkie
Vastrap as jy wil
Langarm of skoffel dit maak nie ‘n verskil nie
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
[Verse 4]
Luister pel vertel wat soek jy hier?
Ek soek nie vry nie, soek ‘n dansvloer dier
Talk is cheap maar ek weet jy is nou hier
So sit neer daardie drankie en kom wys vir my jou tier
[Verse 5]
Kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
En kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
[Verse 6]
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Lyfie jy gaan vas moet hou
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Lyfie jy gaan vas moet hou
Noem dit sommer sokkie
Vastrap as jy wil
Langarm of skoffel dit maak nie ‘n verskil nie
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
[Verse 7]
Kaalvoet oor die dansvloer met jou
Oh-oh-oh kaalvoet oor die dansvloer met jou
[Verse 8]
Lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
En kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand, vanaand, vanaand
[Verse 9]
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Lyfie jy gaan vas moet hou
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Lyfie jy gaan vas moet hou
Noem dit sommer sokkie
Vastrap as jy wil
Langarm of skoffel dit maak nie ‘n verskil nie
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou (Oh-oh-oh)
Written by: Deon Laubscher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...